Select Page

28.09.2019

ONS STORIEŸ ~ DATUM & TYD ~ RSVP

28.09.2019

j2_jollifikasie

Johan & Julize – Ons Storie

Met ‘n langnaweek in Mei, het ‘n Stellenbosch student Kakamas verken saam met haar broer.

Half 7 die oggend vuur aangesteek by ‘n vriend en die gasvrye mense van Kakamas ontmoet.

Daardie aand het ‘n Boesmanland-boer haar oog gevang.

Maande later en die meisie gaan kuier weer vir haar broer en skop met haar vellies die einste kêrel se voete onder hom uit.

Paktyd kom en die twee begin al meer planne maak om mekaar te sien.

Na ‘n lang gejagtery en skaamgeit gaan dié twee die nuwe jaar in, GEKYS!

Vir twee jaar leer ken hul die pad tussen Kakamas en Stellenbosch besonders goed (met baie gebede en geduld).

Hul maak die afstand kleiner deur naweek vir naweek vir twee jaar, mekaar halfpad in Kakamas te kry.

Vlekkie moes 10 maande later haar “linksvoor” deel, want die meisie is toe gering.

28 Sept 2019

… word die Vellie-meisiekind en Boesmanland-boer EEN.

Hulle maak ‘n belofte aan mekaar en God, en wil graag saam met die mense in hul lewe dit vier.

Day(s)

:

Hour(s)

:

Minute(s)

:

Second(s)

Datum en Tyd

28 September 2019 5pm

Waar

D’Wingerdskuur, Upington

Geskenk Wenk

Sou jy graag ‘n geskenkie wou koop
spaar jouself die baie loop.
Bêre die geldjie in die kas
en kom gooi dit in ons huwelikstas.

RSVP voor 23 Augustus 2019

#j2_jollifikasie

Skuus om jou mee te deel, maar die uitnodiging is slegs vir die aan wie die kaartjie gerig is.

RSVP

#j2_jollifikasie

#j2_jollifikasie

P.S. As jy iets van ons dag sien wat ons dalk mag mis, deel dit met ons deur die hutsteken #j2_jollifikasie te gebruik.

Liedjie wat jy dink is ‘n moet by ons troue >>

#j2_jollifikasie

P.S. As jy iets van ons dag sien wat ons dalk mag mis, deel dit met ons deur die hutsteken #j2_jollifikasie te gebruik.

Liedjie wat jy dink is ‘n moet by ons troue >>